Posts by yolandi
Seniors in Aksie
Oktober is die internasionale Bejaardemaand, ‘n tyd om die bydrae en waarde van ons senior burgers te erken en te vier. Solidariteit Helpende Hand heg besondere waarde aan ons ouer geslag, aangesien hulle die ruggraat van ons gemeenskappe is. Nie net kan ons senior burgers ryke lewenservarings met ons deel nie, maar hulle het ook…
Read More