Blogs
Taai Meraai: ‘n onvergeetlike begin vir sterk dogters
In ‘n wêreld wat oorheers word deur sosiale media en tydskrifmodelle wat dikwels die indruk skep dat meisies nie goed genoeg is nie, het iets buitengewoons gebeur. ‘n Groep laerskoolmeisies in Naboomspruit het gehoor hulle is sterk, waardevol en tot alles in staat, en hulle het met oortuiging en nuwe oë na hulself begin kyk.…
Read MoreSeniors in Aksie
Oktober is die internasionale Bejaardemaand, ‘n tyd om die bydrae en waarde van ons senior burgers te erken en te vier. Solidariteit Helpende Hand heg besondere waarde aan ons ouer geslag, aangesien hulle die ruggraat van ons gemeenskappe is. Nie net kan ons senior burgers ryke lewenservarings met ons deel nie, maar hulle het ook…
Read More